Finally got to taste the OG Red Pill. Red Pill is more berry up front with litchi hanging in the back. I'll adjust this accordingly but if you prefer this version than I'll keep it here.
@moerserooikat Ja hulle is bietjie duur met die concentrates considering meeste van die vendors se pryse wat gedrop het.
BTW: Ek het 'n v2 met 4% licthi. Ek glo dis nader alhoewel ek dit nog nie gemix het nie. Het maar Red Pill die eerste keer vandag probeer so het maar die v2 adjust according met wat ek geproe het.